PRETORIA FM

2024-04-21 13:48:46

21 Apr 2024 @ 13h45 - Noordwes Universiteit


NWU's Dr Louise Marie Combrinck talks about the artwork that goes into computer games.

Download Clip

Translate this page

Order Transcript
(Additional charges may apply)



het jy al gedink wat daarin die kuns gaan om 'n rekenaarspeletjies te skep en die denkwyse is wat daarin vervat vir is meer hieroor sluit dr louise ek nou aan by marie combrink senior kuns geskiedenis aan die noordwes dosent universiteit hallo luisa marie hello hello al wat luister een van die vreugde is van kuns geskiedenis soos vandag ons dit nou beoefen is die feit dat ons ook kyk na heelwat visuele werk wat nie noodwendig in die tradisionele kader van wel die visuele kunste nie met laasgenoemde bedoel dat soos nou kunsvorm skildery beeld hou en so aan kyk ons ook na film musiek videos en selfs aanlyn video speletjies ek en dis nou hier wat vandag bietjie wil stilstaan en ek ook sommer vinnig krediet gee aan my m a student liam raas bolleurs wie se geselsie studie hierdie geïnspireer het nou aanlyn video speletjies natuurlik 'n vorm is van vermaak maar hierdie is gewoonlik speletjies gebaseer op 'n onderliggende storie dit nou of die eerste wêreldoorlog is soos red dead in rejection of 'n redelik filosofiese ek op die revealed verlede en toekoms in die soos speletjie dalk sauls so ek is vandag veral geïnteresseerd in hoe seker is speletjies en spesifiek dan hierdie dalk sauls since op 'n speel dis stoepie se toekoms wat 'n spieël ook ophou na die mensdom iets en so van ons huidige tydsgleuf voorbeeld dalk saals is 'n aksie avontuur videospeletjie wat twintig in september elf vrygestel is die spel vind plaas in die donker fantasie koninkryk van londen die speletjie bevind in spelers hulleself in n komplekse wêreld wat in die nadraai van n vernietigende oorlog bestaan hierdie wêreld is dan enersyds fantasie maar andersyds sluit dit op baie vlakke aan by vrese en emosies van ons tyd die begin van aan die speletjie vind 'n mens hierdie woorde wat nou die basiese spanning die goeie tussen en die bose vasgelê but then there was fire and with fire game thirty dispatch heat and cold life and death of and course light and dark nou is dit ook so dat die boustene van alle inderdaad fantasie geskoei is op hierdie argetipiese spanning die goeie en die tussen bose tussen lig donker en so dalk sauls se dieper liggende tussen goed spanning en kwaad versinnebeeld ook sekere bekommernisse oor die mens se vermoë tot self vernietiging en in hierdie sin hou dit verband film soos met term minister en blade runner waar die nagevolge van die mense soeke na ook maag deur tegnologie blootgelê word inderdaad werke dan is soos der minister blade runner en speletjies soos dalk saals eintlik geskoei op angs n onsekere toekoms oor daarom kan ons praat 'n tema van van heers dis toe p wat hier dis tropiese stories soos dit na vore kom in films en speletjies of dan literatuur vertel gewoonlik van 'n futuristic samelewing waar heersende politieke die orde omvergewerp is dit veroorsaak grootskaalse vernietiging van die sosiale bestel en die onderdrukking daarmee saam van gewone mense n outoritêre wat ly onder tipe regerings bestel en dis stoepie is dan is in 'n sekere sin die teenoorgestelde van 'n ethiopië ethiopië se ideale verwys na 'n perfekte bestaan dis 'n verbeelde plek waar die mens en die regering n absolute harmonie bestaan waar die goeie c vier griekse filosoof die plato se werk die republiek hier van praat 'n ideale gemene bes of dan 'n commonwealth waar die ethiopiese dan plek is 'n goeie almal is baie gelukkig en menslike bestaan die in 'n ethiopië sonder sommige hierteenoor maar is dit 'n stoepie se wêreld futuristic a plek waar die samelewing verval het kan ons dink aan romans hier soos george orals in nineteen eighty-four en margaret boek at would se the hand nights tale laasgenoemde is natuurlik ook in 'n film en omskep t v reeks so waar die ethiopiese dan op gebaseer is eintlik 'n onmoontlike wêreld waar niks nie kort betrek die dis stoepie se eerder idees wat direk verwys na dit wat eintlik regtig moontlik is en wat moontlik kan word daar dan van die idee dat die dis ten diepste tropiese gegrond is op dinge op wat reeds een of ander manier in bestaan ons samelewing die die stoepie se donker mag kant van politiek en beheer dis alles dinge wat kan verval en lei tot n radikale verlies aan 'n menslikheid hierdie verlies aan menslikheid die gevolg is van onbeheerde tegnologiese vooruitgang wat gevolg tot het dat die mens se eie skeppings soos wapens wat 'n tegnologie voortsit uit teen gebruik homself vir sy eie self vernietiging is die die daarom stoepie se asa genre 'n tipe eintlik waarskuwing aan die mens menslikheid dat ons bedreig word deur ons self verder die waarskuwing van is die dis tipiese donker toekoms dat 'n die gevolg is van beheer deur tegnologie en gevolglike gepaardgaande misbruik van mag ek so hoop dat jy dalk effens na vorms anders kyk van populêre kultuur soos video speletjies wat eintlik baie meer as blote vermaak hier is is inderdaad dikwels sprake van heelwat filosofiese dieper waarhede wat vra om oor gereflekteer word te baie dankie en dankie luisa stof marie altyd tot nadenke dit is dokter luisa combrink senior marie kuns geskiedenis dosent aan die noordwes universiteit nog net tyd vir die konsert gids