kykNET

2024-04-17 17:30:27

17 Apr 2024 @ 17h30 - Noordwes Universiteit


Anton van Vollenhoven is not only an archaeologist but also director of Africa company that promotes archeology and the preservation of our national heritage he is also extraordinary professor at the North West university

Download Clip

Translate this page

Order Transcript
(Additional charges may apply)



goeie dag dis lekker saam te kuier om weer in die volgende drie programme hoor ons van interessante plekke in die limpopo provinsie in vandag kom die ietwat onbekende stad antieke mapungubwe op die grens van zimbabwe en botswana aan die orde waar heelwat uitgrawings die gang is aan die argeoloog professor vollenhoven anton van vertel watter beteken is suid die opgrawings vir afrika inhou en dan hoor nog 'n argeoloog ons by professor willem boss of meer van artefakte en beendere wat op die terrein gevind is professor maryna steyn werkstyd van wits unie gesels oor die waarskynlike kultuur inwoners van van die mapungubwe terwyl dokter siam tyali verduidelik nel wat die betrokkenheid van die universiteit pretoria van museums by die opgrawings is professor van vollenhoven anton is nie net 'n argeoloog nie maar ook direkteur van afrika edna as maatskappy 'n wat argeologie en die bewaring nasionale van ons erfenis bevorder hy is ook buitengewone professor aan die noordwes universiteit jacqui joanmariae gaan uitvra het hom oor sy betrokkenheid by mapungubwe vra van vollenhoven jy was ook betrokke by mapungubwe wat beteken die naam ja plek dit beteken 'n van die jakkals en dit verwys waarskynlik na die jakkalse wat maar daar geraas het omdat daar maar altyd beendere en goed rond gelê het van vee wat dood is geëet is selfs of mense wat daar doodgemaak en so is meer so deur die jakkalse gelok en as gevolg jakkals van 'n plek van die en die mense wat daar gebly wie het was hulle wat het hulle uiteindelik geword ja dis altyd 'n moeilike die argeologie vraag om in te beantwoord ver veral as jy so teruggaan en daar nie historiese rekords nie nou ons is het 'n bietjie mondelinge maar rekords jou mondelinge rekords gaan ver terug nie eintlik so nie want onthou ons hier van nege praat nou honderd duisend christus elf honderd na die venda mense hou daarvan te dui om aan dat dit hulle voorsmakie is 'n navorsing maar wil eintlik eerder daarop dui dat dit voorsmakie van die shiners is in zimbabwe wat vandag bly gepraat van zimbabwe ooreenkomste is daar as 'n mens nou dieper grawe tussen die mense van mapungubwe in zimbabwe ja dan nou presies dis dit die die vermoede is op grond van die navorsing wat ons vasgestel het dat soos wat die mense nou beweeg het van een maar terrein na 'n ander dat toe mapungubwe nou sy einde van era bereik sy het het die mense weggetrek noord verder en toe het hulle groot zimbabwe en dit gestig was dan waar hulle nuwe sentrum groot was en daai mense met word dan verbind vandag se jonas intense navorsing is al gedoen wat beteken dit vir suid afrikaners ja mapungubwe word as een van die mees besondere mees belangrikste terreine spesifiek in die yster beskou tydperk ten eerste is dit die die terrein omvang van dis een van die min terreine uit die tydperk wat ons het waar daar hierdie geweldige hoeveelheid bewoners lae is wat mekaar opvolg en wat jy letterlike opgrawing van kan twintig vyf en twintig meter diep iets wat ons dikwels in europa in israel die plekke sien in maar nie juis in suid afrika nie help met die steun tydperk jy so het hierdie groot opeenvolging van verskillende wonings lae verskillende groepe groepe wat mekaar maar opvolg families wat mekaar opvolg maar mapungubwe het ook 'n besonderse plek in die geskiedenis dis van die een min terreine uit daardie tydperk praat nou dan nie van nege ons elf honderd honderd tot na christus christus waarvan baie ons redelik inligting het omdat daar baie navorsing gedoen is en wat ons dan kan vasstel daardie mense hoe geleef het wat hulle gedoen vertel is dit wat ons oor die geskiedenis die land oor die van omgewings geskiedenis omgewing hoe die miskien verander dinge in die lyn ons verskillende hoe kultuurgroepe met mekaar in verband dit bring ons bring weer by die by die hele ding van die shaun dit waarskynlik is dat dat die voorsitter van die shoppers is en wat dan eintlik dan baie wyer as net strek suid afrika dit het eintlik 'n belang vir suider afrika deesdae oorgrenspark is dit 'n beteken dit dit behoort dan al lande aan grens drie sit en kan gewone suid-afrikaners dit besoek ja die park gedeel tussen is dan nou botswana zimbabwe en suid afrika maar mapungubwe en verskeie ander terreine soos k twee is dan aan die suid afrika kant en dit kan besoek word en mens kan eenvoudig die park gaan besoek en dae kan een van jou jy dan nou na die terrein toe gaan en n gids kry daar's wat baie gidse goed opgelei is dis eintlik pragtige 'n uitstalling wat hulle daar het diep opgrawing hulle die het hulle 'n dak hom mee toemaak wat hulle en dan skuif hulle hom oop en dan kan jy nou eintlik hierdie amper gevoel kry van die argeoloog wat diep in die grond moet insak wat om te kyk onder aangaan met met baie goeie panele en dan staan nou vandag gemaklike ook 'n baie stel trappe om tot ons boot te loop moes as studente met klim 'n toe ook wat dit nou nie maklik gemaak nie so ja die terrein het is heeltemaal toeganklik professor willem boshoff is 'n voormalige professor ou in testament en bybelse argeologie aan unisa deeltydse en predikant van die ng kerk skuilkrans pretoria in hy het op interessante die bybel plekke ook in se lande opgrawings gedoen en jackie het met hom gesels oor sy betrokkenheid mapungubwe by prof willem as student het jy jou argeologiese tande gesluit op mapungubwe vandag jy klas vat jy die studente soontoe mapungubwe ons het op leer opgrawe en dit goeie leer was 'n baie skool gewees vandag met die van dosering bybelse argeologie bring ons studente hier die museum toe na omdat dit 'n uitstekende voorbeeld is van wat gevind word op die terrein en die soort fondse wat uit terrein 'n opgrawings uitkom dit wil vir dit ons is baie nuttige alhoewel die dossier werk gaan oor bybelse argeologie en die se lande en die bybel se terreine ten opsigte van opgrawings wat julle die daar gedoen het het verskillende terreine was koppie en omliggende gebiede die artefakte wat julle kon optree dieselfde spoor is dit baie verskille dis in 'n sekere sin die selfde omdat dit uit dieselfde kultuur in tydperk dieselfde kom ek het nooit koppie opgegrawe bo op die nie dit was 'n vroëere fase van opgrawings en wat gebeur ons saam het is dat met professor andré meyer suidelike aan die hang opgegrawe het daar was dit lae en lae beesmis vloere bo op was gewone mekaar dit mense wat daar gewoon hutte het hulle was daar gewees en hulle was baie padwerke ek dieselfde as die gevind goed wat elders is daar was byvoorbeeld geen sulke goud of soort van fondse daar gemaak nie maar die soektog daar was maar na die gewone mense se gebruik artikels wat toe ons van tyd gegrawe later het was dit in die omring lindie gebiede eintlik die gemeenskap baie wye is wat rondom mapungubwe gewoon het op vandag eintlik aanliggende plase daar het ons baie interessante 'n paar opgrawings gehad nou van die opgrawings wat sonder jy uit is van die belangrike artefakte wat julle kon optree pot werk ek dink die is altyd die belangrikste gee jou die meeste want dit inligting maar dis elke amper keer wat jy grawe goed maar die kry jy hierdie opwindend ste was van die vierkante in een wat ons gegrawe ons het het die volledige skelet van 'n jong ongeveer negentien seun jaar oud gekry die skelet in tak was en in 'n baie bewaarde baie goed toestand want hy gelê het in 'n ashoop hy is daar begrawe in van die begrafnis die vorm was a die fetus en posisie daar was pot skerwe en sy op sy lippe elmboë en op sy skouers hy't en 'n klein klompie soos vyf ek dink so iets kraal liedjies van volstruis eierdop gehad ek wil dit was nou die fondse een van waarvan jy droom en soms kom daar iets anders ook uit soos 'n klein bietjie goud of dit of dat dit iets anders besonders is maar praat van die goud was dit van suiwer waarde wat was goud se waarde wat die julle kry is 'n baie interessante die goud ding nie mapungubwe is baie bekend vir die fondse die so renosterkoei en aan waarvan die museum eintlik baie lieflike voorbeelde het maar die fonds wat ons het was eintlik net gemaak gereelde goud fully in die wat vorm van 'n huweliks en gedraai was die stukkie huweliks wat 'n was juweel stuk vir 'n persoon het uit die uitgekom sif het hom nie gevind in die opgrawing nie en die meisie wat die sif moes uitsorteer het hom so opgetel en gesê not gold dis en goud is 'n wonderlike want as hy hierdie ding sif uitkom en so getrek word dan trek die huweliks uitmekaar breek hy nie af nie alle ander metale so eintlik maar net vir poeier het goud trek maar die uit en ons baie mooi kon dit toe ondersoek die kwaliteit van is ongelooflik die goud dit is oor negentig persent die sewe en suiwer goud en die ouens die toetse wat vir ons gedoen het het dit spoel goud gesê uit die rivier in daai zimbabwe goed is gewas in die riviere daar nie al die twaalfde you know christus hulle het en die fully uitgerol en dit dan rond om blou wildebees hare gemaak n om so gereelde dingetjie te kan skep en al willem die opgrawings wat jy al regoor wêreld gedoen die het jy vroeër verwys lande na babel is dit baie dieselfde teenoor daar ngoepe is baie ooreenkomste dis seker is in totaal verskillend in israel byvoorbeeld waar werk gedoen ek die meeste het as argeoloog of alles argeoloog assistent was dit tells dis volle stede wat jy opgrawe dis massiewe opgrawings dis 'n massiewe mure en geboue en strate en piazza n tempels as wat mens op opgrawe afhangende op watter van vlak jy is wat mapungubwe maar ek dink besonders maak is dis omtrent beste ons tel tel is n opeen stapel van verskillende kulturele ding periodes en mapungubwe het nogal iets daarvan van 'n voortdurende bewoning van selfde area die en jy grawe daardeur jy's nie binne 'n paar sentimeter op klip skoon vlak of grond nie daar is laag op laag op laag as jy daar grawe baie interessante inligting daaroor 'n plek in ons land waarvan min mense waarskynlik bewus is net hierna