RSG: Radio Sonder Grense

2026-10-12 12:47:10

RSG: Radio Sonder Grense - Spektrum met Suzanne Paxton - 12 Oct 2026 @ 12h47 - Noordwes Universiteit


Broadcast Type: Discussions; n Politieke ontleder van die Noordwes-Universiteit, Jan Venter, ontleed die Saoedi-Arabiese geleide koalisie se betrokkenheid by die konflik.

Download Clip

Translate this page

Order Transcript
(Additional charges may apply)



twaalf ses en veertig die gesamentlike magte van die saoedi-arabiese geleide koalisie sê houthis in yemen die kan 'n sterk reaksie terugverwag na die aanvalle op saudi arabië se lughawens en 'n argief infrastruktuur die naweek in gistermiddag se aanvalle op die king coloured internasionale lughawe in riyaad is dertien mense dood en meer as drie honderd beseer duties het aanvaar ook aanspreeklikheid vir die naweek se aanvalle hieroor vir meer praat ons nou met en 'n mede professor politieke ontleder aan die noordwes-universiteit john venter jan hallo johan goeie middag almal lande van watter is deel van die saoedi-arabiese koalisie ja daar daar is 'n cross dit is sadia hb wat eintlik die mense bymekaar maak dan en al die state van die midde ooste almal wat belang het by stabiliteit in daardie belangrike cv waar al die olie heen-en-weer word vervoer sal die sterk reaksie wees op die houthis om aanvalle op hulle uit te voer 'n byvoorbeeld yemen en gebiede en dalk 'n ander waar hulle 'n sterk houvas het dink ek dat daar sal definitief aanvalle plaasvind vraag is die watter tipe daar saudi arabië in twintig het vyftien se reg onthou reeds lugaanvalle gedoen en missiele is afgevuur en so was 'n lig dit bombardement en die lig bombardement het natuurlik 'n plek maar jy kan regtig nie eintlik grond inneem of mense verdryf sê nie voetsoldate i daar het nie en dink ek nie een van hierdie koalisie lande bereid is om van hulle soldate daar in human in die woestyn te laat sterf nie jy dink die aanvalle kan ook uitkring na aanvalle op iran wat donald trump baie maak gelukkig sal ja dis eintlik op 'n manier waarvoor ons almal bang was en dit was natuurlik ook wat iran wou gehad het elke as hulle bakkery keer en tref of hulle tref die verenigde arabiese emirate dan't hulle gehoop daar dat nog partye sal kom en dat oorlog die sal uitkring en dat die koste sal wees met met so ek en john koste bedoel eintlik die wêreld-ekonomie so ideas stabiliseer sal wees dat dit nie die moeite werd wees om verder sal teen iran oorlog te maak nou hierdie stadium dink ek daar 'n kans is tog dat die oorlog gaan uitkring blote die feit dat saudi arabië en hulle vennote idioties aanval die op uitbreiding ander dan op 'n noot jan ek het nou donald genoem trump wat moet die wêreld daarvan maak die vsa dat nou russiese olie gaan aankoop dit is ja dit is een van daardie vra almal het wanneer gisteroggend wakker geword en gehoor dat amerika koop nou russiese olie en dit eintlik dat n reddingsboei is vir rusland en almal het gewonder wat gaan nou aan nou ek dink trump het nog altyd van vreeslik baie poetin gehou hy het nog baie altyd vreeslik van hierdie sterk regerings gehou outokratiese regerings met ander woorde en vir hom dink hy hy probeer iemand help in putin self hy en probeer homself natuurlik ook help om dieselprys die bietjie af te kry nou verkiesingstryd en dit is en so voorts ensovoorts wil so hy nou probeer om sy basis wat vir hom gestem die mense het gelukkig te hou met goedkoper petra dankie jan vir jou en dit was tyd 'n mede professor en ontleder politieke aan die noordwes-universiteit jan venter