PRETORIA FM

2026-05-26 13:05:17

26 May 2026 @ 13h05 - Noordwes Universiteit


Broadcast Type: Interview; Professor André Duvenhage from Noordwes Universiteit analyzes the parliamentary committee members selected to investigate President Cyril Ramaphosa's role in the Phala Phala incident, noting concerns about their credibility and independence given some members' loyalty to former President Jacob Zuma.

Download Clip

Translate this page

Order Transcript
(Additional charges may apply)



ek is esté gross kyk na ons lys storie die aankondiging van die lede van die parlementêre komitee wat oor ramaphosa president cyril se lot in die pale pale moet besluit saak is bekendgemaak berigte dui sekere daarop dat lede as lojaal aan vorige voormalige van die president jacob zuma beskou word laat wat vrae ontstaan oor die geloofwaardigheid onafhanklikheid politieke en breër implikasies van die proses president cyril ramaphosa het intussen ook soos ons john het in pas verneem die nuus sy aansoek om verslag van die onafhanklike die paneel oor pale gebeure die pale op hersiening te laat neem by die wes-kaapse hooggeregshof ingedien vir ontleding aan by sluit ons professor andré duvenhage 'n politieke wetenskaplike verbonde aan die noordwes-universiteit goeiemiddag andre goeiemiddag s nie wat is jou ontleding van die wat gekies lede is om op die komitee dien te values nie en dis 'n groep van een dertig dit is verteenwoordigend van die partye in die parlement en dit sluit in nege lede van die anc vyf van die da drie van die m k p die eff twee van en dan 'n stuk of lede twaalf of kunstig van die kleiner partye dit nou vir my dat die invloed die kleiner van partye in terme van besluitneming groot baie gaan wees disproporsioneel groot in terme van hulle steun en ons moet net onthou dat baie van hierdie partye reeds polities gekopieer is aan die regering van nasionale eenheid dink die samestelling so ek van die komitee is eintlik dalk op 'n wyse tot die voordeel meneer van ramaphosa nou die name wat uitstaan genoem wat is is die van vyf muthambi 'n anc binne konteks sy is 'n baie bekende jacob zuma lawyer alles en ook die staatskaping verbind aan episode wat myns instellings nog steeds uitloop dan op n wyse voortduur en dan die naam van john hlophe die veroordeelde regter dit eintlik uit sy pos onthef is dan natuurlik en meneer julius malema wat skuldig is en bevind wie se appèl tans hangend en dit is laat natuurlik vra rondbeweeg oor die geloofwaardigheid van die komitee indien sulke lede dien daarop aquaman het mel wyse dat dit op n ook man reflekteer watter lede parlement in die ons in die algemeen verteenwoordig want die komitee is tog afkomstig vanuit die breër parlement oor die saak rondom in die ramaphosa duidelik dis en dis nie nuut saak dat hy die op hernieude hersiening wil neem nie wou al in hy twintig twee en twintig saak die op hersiening neem maar toe is saak uiteindelik die met 'n anc meerderheid tafel gevee van die en het die proses nie nie aangegaan nou het hy die het hy is waar die saak wel op hersiening geneem is en die boodskap ook daar so die komitee voortgaan met sy werksaamhede sal interdik hy vir n nou dit mag 'n baie interessante en juridiese ook unieke proses in suid afrika want wees ons weet wat is die konstitusionele hof se uitspraak dat die komitee moet voortgaan ek dink die belangrike maar is dat meneer ramaphosa vir altyd probeer speel en kyk hierdie proses hoe lank kan uittrek omdat termyn ons weet sy as president van suid afrika volgens aanduidings meeste behoort nie verder te strek as twentig sewe en twintig of wanneer die anc leierskapskonferensie se gaan blaasvlam andre twee prosesse wat hulleself gelyk hier af speel soos jyself terug daar is nie werklik waar waarmee 'n relook vir ons nou tans te doen het wat nie kan die uitkoms hiervan wees kan die ramaphosa parlement state deel ek dink daar is gedoen president dat ek is nie die regskenner maar as jy kyk is successful mense jacob zuma soos ace magashule himself choppy hulleself beskerm teen regsprosesse en ons verwys daarna as styling grad die benadering dag glo daar is genoegsame ruimte vir meneer ramaphosa om tyd uit te koop in die verband om die proses uitgerek te kry tot by 'n sekere glo ek wel punt dit as ek wel kyk en ek weer ek is nie die regsontleder maar daar is net te veel vra wat vir my rondom die pale pale episodes en tokyo sexwale is ook onlangs aangehaal eintlik waar hy na die belaglike uit van die ramaphosa verklaring oor die phala phala geldsake verwys kom jy kom dan goed vir my na voordat die eerste plek hoe het daardie groot geld bedrag in suid afrika waarom is dit nie verklaar nie waarom weet sars nie geld van die nie waarom is die ondersoek na verdwyning die van die geld gedoen deur die presidensiële wag waarom is daar mense ontvoer proses in die so here's a grondsake wat antwoorde vereis vir en ek is nie oortuig daarvan meneer ramaphosa dat ten minste nie tot dusver antwoorde helder hieroor kan gee nie maar hy die saak speel baie tegnies deur byvoorbeeld die mandaat kyk na van ngcobo kommissie van ondersoek en hy probeer op tegniese lyne regs tegniese lyne die proses speel en baie tyd keer kan jy wen op regs tegniese gronde persoonlik maar ek dink eers 'n paar uitdagings vir meneer ramaphosa ek lees ook die groter politieke omgewing as baie sterk teen meneer ramaphosa om vandag die feit dat hy moontlik hierdie proses ontsnap kan en kan uitstaan om tot en met einde twintig sewe en twintig nou so andré gaan jou 'n dubbel door van john g bloot 'n vraag omdat ons tyd beperk maar ek sal graag is wil hoor uitgangspunt wat jou hiervan is ons weet munisipale ons 'n sinne verkiesings jaar en dat president ramaphosa die gesig as van die anc die party verteenwoordig hoe raak dit nommer een sy veldtog die ander vraag en wat ek jou wil vra gegewe dit wat hom nou afspeel president se kapsie ramaphosa teen die phala phala verslag die parlementêre en komitee wat gang moet die proses aan die sit watter spanning elana kan dit moontlik in die ernie veroorsaak neute begin dink dit is ek belangrik om te dat meneer ramaphosa die gesig van die verkiesing gaan wees maar laat dit baie kontroversieel kan wees veral so die komitee sit want daarvan permanent 'n operasie p h speel en permanent hy gaan geteiken word en mens kan verwag hy baie dat moeilike vrae sal moet beantwoord waarvan en sommige ten minste baie slegte en negatiewe publisiteit sal gee maar die ander die saak kant van is dat die nasionale uitvoerende komitee van die anc reeds besluit het hulle gaan meneer ramaphosa ondersteun en 'n duisend gaan die distrik hy van die verkiesing wees dink die so ek keuse vir die anc was keuse tussen 'n die duiwel in die die blou sc en hulle het maar besluit om eerder met meneer ramaphosa voor te gaan want meneer ramaphosa so voor die verkiesing verwyder word dit was so nog slegter implikasies dit sou wees as wat om om daar te behou so dit is beide twee slegte scenario's daarom verwag ek sou hy aanbly gesig so hy die van die verkiesing bly dat die politieke veldtog en die politieke aanslag op sy party op sy integriteit baie groot gaan wees oor sy posisie sou hy tot 'n tipe van 'n oorgawe gedwing word op ander wyse die een of gaan dit natuurlik die nasionale regering van eenheid in gevaar stel van die ministers word deur die president direk aangestel en daarom snuffel die r&b saam met meneer ramaphosa so hier is 'n klomp faktore hier's domino's 'n klomp wat letterlik omgestamp kan word proses in die dit raak die president homself dit die anc raak dit raak op 'n wyse die regering van nasionale eenheid en ek dink volgende die ses maande gaan 'n baie interessante baie en dinamiese tyd wees in die suid afrikaanse politiek en ek glo ook sameloop dat dit gaan met patrone van vererger under politieke onstabiliteit of dan patrone van politieke onstabiliteit minstens wat myns gaan sk earlier ek sien nie dat meneer ramaphosa 'n sterk standpunt en sterk leierskap aan die dag gaan nie maar net ek sien dat ons n voortsetting gaan sien van die patroon wat oor die laaste jare aantal aan die orde was dankie professor dat is andré duvenhage politieke ontleder verbonde aan die noordwes-universiteit in potchefstroom