RSG: Radio Sonder Grense

2023-12-06 06:53:43

6 Dec 2023 @ 06h45 - Noordwes Universiteit


Professor Andre Duvenhage from NWU discusses the DA report on the government's performance

Download Clip

Translate this page

Order Transcript
(Additional charges may apply)



ons kyk nou die d bietjie verder na a se verslag oor die regering se prestasie ons praat nou met professor duvenhage andré politieke ontleder verbonde aan die noordwes universiteit van andre goeiemôre môre hoe het die d a vra klem gelê op korrupsie en ongrondwetlike irrasionele besluite tyd dis die inperking is is dit geldige kritiek of of ou water onder die brug also ek dink dit is geldige kritiek of wel dat al 'n patroon is en besig is om historiese 'n hier in die patroon ook the ontwikkel maar ek dink die bewyse wat john steenhuisen en die d a g staan baie sterk sake soos die parlement dat geïmpliseer word in mee terme doening in van korrupsie deur eintlik anc-lede the beskerm in 'n parlementêre konteks die feit oorsig funksie dat die nie behoorlik hanteer word nie die feit dat die uitvoerende gesag goed soos die rampbestuur wetgewing misbruik om parlementêre oorsig te ontduik gebrekkige aanspreeklikheid en verantwoordelikheid mens dink hier goed soos phala phala ag jy't verslae verwys na die oor die prestasie van ministers wat die in die openbaar gebring word nie die ontwykende gedrag van cyril ramaphosa die wyse hoe die o b aangestel is die lady are insident die kwessie dat lewenstyl oudits nie gedoen nie al is hierdie sake beklemtoon hierdie punt en ek dink 'n mens kan dat die parlement in terme van die nasionale vergadering sowel as die nasionale raad vir provinsies onderpresteer in terme van wat van hulle verwag word het jy deel dan uitgewys dat starts funksies al hoe meer gesentraliseer word 'n geruime ons praat nou al tyd van hierdie super presidensie maar dit kom ook op n tydstip andre vinniger selfs die regering hulle het ondersteuning die die van die privaat sektor bitter nodig kudu ja hiersô 'n klomp teenstrydighede dit in die spel is asof meneer ramaphosa nie vertroue in sy het eie kabinet om te doen hulle wat veronderstel is om te doen nie maar dat hy the gelyk ook te bang is om teen hulle op te tree in terme en nou van krisis strikke bestuur word daar aanstellings gemaak in die presidensie ons aan die minister dink byvoorbeeld van elektrisiteit terwyl daar minste twee ministers ten in die kabinet is met verband hou lindie portefeuljes dit lei die ontwikkeling eintlik tot van parallelle strukture en weereens is dit problematies want hierdie persone wat aangestel is in die president staan buite die hele raamwerk van verantwoording doening aan die parlement ons nou dit wat pas gesê het en dit skep op talle vlakke probleme wat my aanbetref is dit simptomaties van 'n stelsel in krisis noodmaatreëls en wat deur die president aangekondig word ten einde hierdie krisisse te hanteer waar bestaande stelsels misluk om hulle funksies na behore te vervoer so twee minute oor florence totsiens moet maar kom ons praat d net vinnig oor die a in die veelparty koalisie kos ek wil spesifiek en kyk na die anti-apartheidsaktivis en deesdae suksesvolle sakeman roger dat jaar dien na die veelparty handves ontken dat hy hul presidentskandidaat is tog want daar agter die skerms samesprekings skerm plaas die figuur roger jardim praat bietjie oor hom bel oud toe hy is redelike 'n indrukwekkende c v hy was direkteur-generaal die jongste en 'n staatsdepartement vir kuns kultuur wetenskap en tegnologie hy het 'n besondere bydrae daardie departement in gedoen ten opsigte van talle inisiatiewe hy was ook die voorsitter van first gewees rand in daai sin is hy gesaghebbende 'n belangrike figuur en ons weet dat opposisie partye wat nou in koalisie gaan soek 'n gesig om hier die inisiatief te dryf moet ons maar nou gegewe die kies aard van ons stelsel gegewe die feit eers dat partye hulle in die komende verkiesing moet bewys daar en uit moet strukture tot stand kom dit op die oomblik is baie prima natuur ek dink nie op en die oomblik gaan inisiatief daardie the ver kom nie dit gaan wees om interessant te sien waar meneer roger jardim om self gaan bevind polities 'n wat as hy rol speel moet hy iewers die verteenwoordigende ster in instellings geakkommodeer word en watter star ooreenkoms gesluit gaan word sal interessant ek wees maar dink op die oomblik tier is dit prima maar dis ook vir my duidelik dat geen leier van 'n bestaande politieke party op die oomblik ideaal is om daardie rol te vervul nie en dit was professor politieke andre duvenhage ontleder verbonde aan die noordwes universiteit