Broadcast Type: Actuality; Dr Louisemarié Combrink, a senior Art History lecturer at North-West University, discusses the deteriorating condition of the Johannesburg Art Gallery.
en vir die jongste concerning ons aan by sluit dr louise maria combrink senior kuns geskiedenis dosent verbonde aan die noordwes universiteit hulle luisa maria hello hello almal wat luister kunsliefhebbers in suid afrika het lankal reeds met skok kennis geneem van die drastiese agteruitgang die johannesburgse van kunsgalery ook bekend as jag johannesburg art gallery ek het my studente soontoe nogal graag geneem hy kom hierdie geld kunsmuseum huisves die grootste kunsversameling in afrika maar van die gebou die struktuur en heelwat van die kunswerke self is in 'n bedoelende toestand carte het 'n geruime blanche tyd reeds uitgebreid verslag gedoen hê oor maar dit lyk asof min word gedoen god's water oor god's akker kosbare en oor portret van die nederlandse meester frans hals en baie ander meesterstuk die kunswerke skade in heelwat is waarskynlik onherstelbaar dis dalk dat die minder bekend bekendste kunsmuseum ter wêreld die loop in parys self gebuk gaan onder instandhoudings probleme die direkteur van die leeuw lawns dekar op dertien skryf januarie vanjaar aan die franse kultuur minister dat die toestand van groot die leeuw dele van se infrastruktuur kommer wek ruimtes daar is wat erg agteruitgegaan het nie oral waterdig is nie in dit is saam met wissel links temperature wat die kunswerke waarskynlik in die loef reeds affekteer die gebou se toestand word tans beskryf as my is die jis verwaarloos maar die loef direkteur se brief wys op die uitdagings ook wat besoekers aan die van die oog star loop daar is min vir iemand om 'n plekke breek te neem kos en ablusiegeriewe en is volgens hom algeheel 'n internasionale onder standaarde selfs naam en rigting in die museum is uitgedien borde in verder die ikoniese is glas piramide deur die bekende argitek en pay wat in negentien nege en tagtig opgerig is self problematies hierdie piramide onderkant aan die van omskep 'n groen huise effek in warm weer ek self kan getuig daarvan snikhete dis warm en die acoustic is baie swak dis uiters onalenna genade om hierdie ruimte die piramide te onder beweeg waar die loef jy ingaan in self nou volgens die leeu direkteur kan hierdie se situasie uiteraard nie nie so voortgaan die kultuur minister het hierdie sake met die met president ook emmanuel macron opgeneem veral omdat die loef soveel die toeriste lok en aan hart van die franse kulture erfenis die is president het op sy binnekort beurt beloof om aandag jan te skenk maar ook in 'n tyd dit kom wanneer die twintig en twintig begroting vyf van frankryk spervuur reeds in die is die kern dis soos van die saak is dit maar dikwels is finansies is die huidige inderdaad voorstel dat die kultuur begroting van frankryk met vyftig miljoen euro gesny word nie goeie gaan nuus vir die loef nie die lopies inderdaad die mees gesoekte die wêreld museum in en hierdie infrastruktuur agteruitgang rhule is 'n bedreiging vir die kosbaar here wat daar gehuisves word die lopies ontwerp om miljoen tot vier jaarliks jaarlikse besoekers te kan ontvang maar tans is die besoekers getal hiervan meer as dubbel dat was agt punt sewe en twintig miljoen besoekers vier en twintig in dit hierdie historiese plaas gebou onder geweldige druk gaan kos om hierdie wat dit sake behoorlik aan spreek is onduidelik te maar dis nie meer nie kyk na byvoorbeeld die pompeo sentrum in parys veral bekend vir sy versameling moderne kuns word tans wel gerestoureer die begroting hiervoor is twee en tweehonderd twee en sestig miljoen euro vyf jaar oor werk aan die loef gaan baie baie meer as dit wees 'n idee om n mens te gee die leeus vloere se onderskeie saam beslaan grond oppervlak van twee drie en honderd veertig duisend vierkante meter daar is vier honderd en sestig duisend werke loef waarskynlik in die ook meer die stoorkamer oudhede is vol in kunswerke vyf en dertig duisend word permanent werke vertoon hier mense het uitgewerk as jy die vyf het en dertig duisend wat nou 'n paar werke hunter tentoonstelling wil bekyk is almal teen net dertig sekondes per werk gaan nie vir ses en dertig kyk dae moet agt ure 'n dag is ou gebou ook n sy deure open reeds in sewentien drie en negentig en dit beteken besondere is nodig aandag om die struktuur se integriteit behou tydens te restourasie werk onder tweede andere word 'n ingang in die ooste loef voorgestel kant van die om skarebeheer te kan toepas ander voorstelle verskeie is ter tafel is die geveg gelê en nou aan aan om struktuur hierdie ikoniese en sy kosbare inhou te red van die loef word daar gesê dat as kunsprojek waar woorde tekort skiet is die loef grootste storie die verteller wat daar is onthou maar baie styf duimvas dat die mense en instansies met die beursies die nodige liefdevolle aandag hierdie fenomenale aan gebou en sy kind sal gee baie dankie en tot sense absoluut luisa maria ek hoop regtig waarde word aandag daaraan het gegee is dokter luisa maria combrink senior kuns geskiedenis dosent verbonde aan die noordwes universiteit net vinnig hou gou kans